Please update your Flash Player to view content.

Spa Packages

Last Updated (Thursday, 27 March 2014 11:05)

Read more...

 

MUSIC, ARTS, CULTURE

 

MOUNT FESTIVA LODGE - 'n KULTURELE NAAF
(A cultural hub)

Benewens die dienste en fasiliteite wat venues normaalweg bied
vir konferensies, troues, funksies, akkommodasie, Dag Spa,ens. is een van Mount
Festiva Lodge
se vernaamste visisies die daarstelling van 'n kulturele naaf
("a cultural hub") vir die bevordering en integrering van musiek (veral
klassieke musiek, maar ook goeie kwaliteit populêre musiek), die kunste en
algemene kultuur -  alles te midde van die skilderagtige natuurskoon van die Pretoria
Hornsnek Wes-Moot Magalies. 

???

Mount Festiva Teater vir die Uitvoerende & Skeppende Kunste

Mount Festiva Teater (MfL) open sy in April en is beskikbaar as 'n
forum vir enige musikante, kunstenaars, groepe en instansies wat die visie
van Mount Festiva onderskryf. 

Instansies kan saam met MfT produksies
aanbied, of ons fasiliteite huur vir die aanbieding van eie
produksies.

Enkele musiek projekte op die MfT se toekomstige spyskaart is onder
andere die volgende: 

???

 Mount Festiva Forum Konserte

Sondagmiddag Konserte (15h00) in samewerking met die MfT waartydens enige
opkomende, talentvolle musikante die geleentheid gebied word om hulle talente
bekend te stel en hulle loopbane van stapel te stuur en te bevorder, asook om voordrag-
ervaring
[recital experience] op te doen met die oog op deelname aan 'n
komende belangrike musiekeksamen, kompetisie, eistedfodd of konsertoptrede.
Hierdie geleenthede is beskikbaar vir oud en jonk vanaf laerskool
en hoërskool tot nagraadse vlak, asook vir reeds gevestigde kunstenaars wat
graag 'n froum vir optrede benodig. 

 

???

Mount Festiva Klassieke Musiek & Kunstefees
(vanaf 2010)
 
  Mount Festiva beoog om vanaf 2012 'n jaarlikse Klassieke Musiek en Kunstefees aan te bied waartydens die uitvoerende en skeppende kunste in die brandpunt sal wees.

??? 

 *  Passiespel:  Via Crucis
 
(Vanaf April 2012, jaarliks)  - 'n Dramatiese,
oudio-visuele uitbeelding van die Lydensweg van Christus
(ook ten bate van liefdadigheid)

???

 *  Stella Natalis
('n Jaarlikse Kersfees Dorpie ("A Christmas Hamlet") in
November/Desember maande, waartydens Christus se lewe op aarde met die tema Van
Krip-tot-Kruis-tot-Opstanding
op dramatiese en aanskoulike wyse uitgebeeld word met
duisende kersliggies, uitstallings en musiekuitvoerings
(ook ten bate van liefdadigheid)

???

Kultuurnaweke Extraordinaire

Tydens ons Kultuurnaweke Extraordinaire word die brandpunt gerig op een of ander bepaalde tema en is veral bedoel vir mense wat 'n besondere belangstelling het vir musiek in al sy fasette (veral klassieke musiek, maar ook goeie kwaliteit populêre musiek), drama, die skone kunste, asook die integrering en onderlinge interaksie van hierdie kultuurgoedere. Daar word nie net sosiaal interaktief ontspan en geniet nie, maar die geleentheid word ook gebied om iets meer te leer oor 'n bepaalde onderwerp(e).

Enkele voorbeelde van toekomstige temas vir ons Kultuurnaweke Extraordinaire is die volgende:

'n Weense Naweek

'n Franse naweek

'n Pyporrel Naweek

'n Tradisionele Boeremusiek en Boeredanse Naweek

'n Kamermusiek Naweek

'n Naweek van Barokmusiek

'n Naweek van Klassieke Musiek

'n Kultuur-Historiese Naweek

Ensovoorts

Voorbeeld van naweek program:

 'n Kultuurnaweek Extraordinaire sluit kortliks die volgende in:

Vrydag
(Aankoms van gaste vanaf 16h00, ligte vingerete, plus 'n toneelopvoering plus laatnagkelkie by ons bôma lapa)
Saterdag
(Ontbyt, verskeie aktiwiteite soos lesings, gesprekke, interaksie live musiek dyens teepouses asook vrye tyd)
Saterdagaand
Formele Dinee (insluitend 'n Intermezzo Musiek Soirree) plus laatnagkelkie
Sondag
Sondag: Oggendontbyt - Kerkdiens - Middagete met klassieke en romantiese agtergrondmusiek

 

???

"Hierdie lewe is te kort vir slegte kos, swak wyn en middelmatige musiek"

 

SOLI DEO GLORIA

 

???

Voorsien ons gerus van u en u vriende, familie en kollegas se epos adresse en selnommers vir ons databasis, sodat ons u betyds kan inlig van al ons opwindede aktiwiteite.  

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Accommodation

 

MOUNT FESTIVA GUEST LODGE
(Hornsnek Road/M17, Pretoria North-West) 

GPS:  S25 41 12,9 /  S28 04 19'09 
(Only 20km from Pretoria CBD & Brits & Harties) 
(See map elsewhere) 

Affordable neat accommodation (Breakfast and or Supper) in the beautiful tranquil setting of the Pretoria Magalies environment  /  Special rates for long-term accommodation available 

Half-way between Pretoria-Hartbeespoortdam-Brits

SOME OF  OUR  R O O M S

 

 Single Room 
(En-suite, shower, TV 3 channels)
 
 
Single Room
(En-suite, shower, TV 3 channels) 

                    

Single Room   
(En-suite, shower)   
 



Double Room (two rooms)
(En-suite, shower) 

Single Room 
(En-suite, shower)  


     Single Room  

(En-suite, shower) 

 

Contact us

Ronel Davey (082 781 2582) 

 Eddie Davey (083 442 5933)

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

www.mountfestivalodge.co.za

 

Soli DEO gloria

(To GOD alone all Glory)

 

 

Last Updated (Thursday, 22 January 2015 08:01)

 

Wedding venues Prertoria-Pretoria North- Brits-Hartbeespoort

SELF  CATERING  W E D D I N G S
(Terms & Conditions apply)

GARDEN (OUTDOOR),  LAPA & MARQUIS TENT, STRETCH TENTS,  WEDDINGS

OUTDOOR  GAZEBO
ALSO INDOOR CHAPEL  
(100 PERSONS)
 
? ? ?
 
Contact:

RONEL DAVEY (082 781 2582)

OR    

  EDDIE DAVEY (083 442 5933)

MOUNT FESTIVA CHAPEL

(Religious ambience - A real Church Organ - Sophisticated Clavinova Digital Piano)

A unique, religious ambience

  • Our chapel is only one of very few in South Africa hosting a real church/pipe organ creating a truly religious and church-like atmosphere.
  • Our Clavinova Yamaha digital piano/synthesizer played by well-known musician, Eddie Davey, represents state of the art and faithfully simulates by means of sampling sound technology numerous acoustical instruments like church organs, pianos, harpsichords, strings, harp, classical guitar, etc.
    *  Our beautiful wooden  benches provide a warm and rich ambience

 

MUSIC! MUSIC! MUSIC!


Provided by our twin sister company, MUSICA FESTIVA  (Musicians for All Occasions), we offer unforgettable music and musicians for your entire wedding day, both at Mount Festiva Lodge and throughout South Africa. This includes music and musicians during the ceremony, drinks/photosession, dinner/buffet and dance.

Please contact  EDDIE DAVEY (083 442 5933) for more information and bookings.

 

 

www.mountfestivalodge.co.za

? ? ? 

www.musicafestiva.co.za
(Musicians for Weddings & Functions Countrywide
 

 

SOLI  DEO GLORIA

 

Last Updated (Thursday, 22 January 2015 07:46)

 
Quick Booking Request - Complete Your Request Below
 
 
 
 
 
 
 
 
 
  
 
 
Joomla Web Design